| TUIS | VISITORS | WEBWERF VIR LEDE | VIND JOU NAASTE VOORTREKKERS |

Penkoppe en Drawwertjies

Die laerskoollede van Die Voortrekkers staan bekend as Penkoppe (seuns) en Drawwertjies (dogters). Deur die loop van die sewe laerskooljare, wil ons d.m.v. die loopbaanplan, die kinders aanmoedig om

 

Leiers van hul eie lewens te wees

 

Dit beteken dat die uitkoms waarna gestreef word, daarop neerkom dat die kind toegerus sal wees om 'n leier van sy eie persoonlike lewe te wees en dat hy homself sal kan handhaaf tussen andere.