Die WAARDES van Die Voortrekkers:
Die waardestelling van Die Voortrekkers beskryf die houding, ingesteldheid, optrede en karakter van die organisasie. Die Voortrekkers staan vir:
Moderne Afrikanerskap
Positiewe Burgerskap
Konsekwente Christenskap